Estate Manager Position Available
Landgoed Bestuurder - Zevenzicht, Kuilsrivier
Verantwoordelikhede
• Toesig van die daaglikse aktiwiteite van die Landgoed in
ooreenstemming met die beleid en prosedures van toepassing.
•
Verantwoordelik vir die kontrole en bestuur van alle publieke areas,
(insluitende die versorging en vernuwing van tuine), strukture en
bates, sekuriteitsreels en aktiwiteite van alle diensverskaffers.
•
Inisiatiewe aan die dag le om gemeenskapsaktiwiteite van die landgoed
te reel.
• Kontrole en beheer van uitgawes.
Kwalifikasies benodig
• Bewyse van
ondervinding in bestuursvernuf.
• Bogemiddelde vaardighede met
interaksie op alle vlakke, nogtans ferm en selfgemotiveerd.
•
Finansiele ondervinding en rekenaar vaardigheid.
Werksure: 5
Ure daagliks
Meld vergoeding verwagtinge.
Click here to download a detailed job description in pdf format.
Sluitingsdatum 3 Januarie 2018 - Indien geen terugvoer
teen 31/01/2018, beskou aansoek as onsuksesvol.
Stuur
asb u dekkingsbriefen CV aan
hr@watchprop.co.za.